Die dag van 9 Februarie 1869 staan letterlik gebrandmerk as die swart dag in die geskiedenis van Humansdorp. Dit was of die hele wêreld wou verbrand.
Donderdag 03 Maart 2016
Donderdag 21 Januarie 2016
Sondag 03 Januarie 2016
Mode ontwikkeling oor dekades en die identifikasie van Historiese kleredrag in sketse en foto's.
‘n Unieke geleentheid om meer van jou familie se erfstukke te wete te kom vind op Maandag 11 Januarie 2016 by die Humansdorp Museum plaas wanneer Annemarie Carelsen, kurator van die Ditsong Nasionale Kultuur Historiese Museums vanaf 1984, ‘n besoek bring aan die plaaslike museum met die doel om navorsing te doen oor klerasie en tekstiele wat hier uitgestal en gestoor word.
Kleredrag ongeveer 1945
Annemarie sal tydens die besoek aan Humansdorp Museum tussen 10:00 tot 12:00 beskikbaar wees om meer inligting te gee oor antieke voorwerpe en foto's.
Belangstellendes kan klerasie, ou artikels of foto's saambring en sy sal dan meer inligting daaroor
verskaf asook geraamde datums gee.
Die besoek vorm deel van ‘n navorsingstoer deur die Oos-Kaap, waartydens ‘n aantal museums besoek gaan word op soek na unieke tekstiele artikels en sluit o.a. die Drosdy Museum in Uitenhage, die Port Elizabeth Bayworld versameling en Oos Londen versameling ook in.
Annemarie is kundig in die identifisering van historiese kleredrag in foto’s en sketse. Sy het ‘n Meestersgraad in Geskiedenis oor interieur van historiese huismuseums en het uitgebreide kennis van die datering en klassifisering van ou tekstiel, hout- en metaalvoorwerpe.
Sy is verantwoordelik vir die historiese meubilering en versiering van die volgende museums (wat strek vanaf 1830 tot 1970): die Krugerhuis, Pionier Museum, Sammy Marks Museum en die Willem Prinsloo Landbou Museum. Sedert 1985 het sy persoonlik, asook soms saam met ‘n span, verskeie uitstallings behartig oor ‘n verskeidenheid onderwerpe asook konsultasiewerk gedoen by ander museums en gehelp met die datering en bewaring van antieke voorwerpe.
Annemarie was medeskrywer van die boek: “Voortrekker kleredrag 18350-40” en “Kleredrag tydens die Anglo-Boereoorlog 1898 -1902” met ‘n verskeidenheid interessante foto’s oor kleredrag van die tydperke.
Belangstellendes kan Maandag 11 Januarie om 9:30 vir 10:00 by Humansdorp Museum, Bureaustraat 17, besoek bring en foto’s of antieke artikels saambring. Toegang is slegs R10 per persoon en R5 vir
kinders. Vir navrae skakel Carel Ferreira by die museum 042 295 2503 tussen 10:00 en 15:00 weeksdae.
Belangstellendes kan klerasie, ou artikels of foto's saambring en sy sal dan meer inligting daaroor
![]() |
Kleredrag ongeveer 1945 |
Sy is verantwoordelik vir die historiese meubilering en versiering van die volgende museums (wat strek vanaf 1830 tot 1970): die Krugerhuis, Pionier Museum, Sammy Marks Museum en die Willem Prinsloo Landbou Museum. Sedert 1985 het sy persoonlik, asook soms saam met ‘n span, verskeie uitstallings behartig oor ‘n verskeidenheid onderwerpe asook konsultasiewerk gedoen by ander museums en gehelp met die datering en bewaring van antieke voorwerpe.
Annemarie was medeskrywer van die boek: “Voortrekker kleredrag 18350-40” en “Kleredrag tydens die Anglo-Boereoorlog 1898 -1902” met ‘n verskeidenheid interessante foto’s oor kleredrag van die tydperke.
Belangstellendes kan Maandag 11 Januarie om 9:30 vir 10:00 by Humansdorp Museum, Bureaustraat 17, besoek bring en foto’s of antieke artikels saambring. Toegang is slegs R10 per persoon en R5 vir
Vrydag 07 Augustus 2015
MUSEUM WORD RONDGESKUIF
Maandag 22 Junie 2015
MUSEUM & GENEALOGIEDAG IN FOUNTAINS MALL
Op Saterdag 16 Mei 2015 is die jaarlikse Genealogie en Museumdag by die Fountains Mall gehou - 'n samewerking tussen eGGSA en Humansdorp Museum.
Die doelstelling van die dag is om bewusmaking by die algemene publiek te bevorder vir genealogie asook vir die Humansdorp Museum om sodoende nie net familiegeskiedenis te bewaar nie maar ook belangstelling te kweek vir die bewaring van oudhede vir die nageslag.

Saterdag 20 Junie 2015
SKEEPSWRAKKE LANGS KUS
Langs die kusstrook vanaf Strormsriviermond tot by die Van Stadensriviermond het ‘n hele aantal skepe vergaan en die volgende lys uit “Humansdorp se Groei en Bloei 1949 – 1975” deur E.J.Gerryts:
1840 – La Eagle
1840 – Queen of the West
1845 - The Hope
1859 – Lady Heal (Naby Goedgeloof en die mond van die Krommerivier)
1869 – Nederlandshe Vlag
1870 – Niagara
1888 – British Duke
1900 – Suffolk
1901 - Cromartyshire
1929 – Cape Receive
1938 – Lyngenfjord
1938 – Panaghia
1947 – President Reitz

Teken in op:
Plasings (Atom)