Vrydag 07 Augustus 2015

MUSEUM WORD RONDGESKUIF

Esther Botha






 Onlangs het ‘n paar vrywilliges die Museum so bietjie rond geskuif om dit meer toeganklik te maak
vir gestremdes en veral vir persone in rolstoele. Omdat die kaste swaar is om te skuif is alles uitgepak en op hierdie manier afgekom op 'n aantal interessante items wat lank weggepak was.
















Hester Marx & Billy
‘n Paar boekies / geskrifte is ontdek wat beskrywings gee oor omstandighede gedurende die vroeĆ«
jare van Humansdorp en omgewing. In een van hierdie boekies beskryf ‘n voormalige stadsklerk Mnr R A Horsley ‘n monumentpark aan die bo-end van die dorp met grasperke, verskeidenheid van blomsoorte, visvywers, rotstuine, varinghuisies en welversorgde heinings met ‘n stroom helder water wat deur sy midde vloei. Van hierdie tuin sowel as die monument is slegs ‘n skildery in die museum nog oor.


Die Skoonmaakspan
Daar is heelwat fotos van stadsraadslede, sportspanne, belangrike persone wat ‘n rol gespeel het in die ontwikkeling van Humansdorp en omgewing asook foto’s van geskiedkundige belang van geboue wat reeds afgebreek is. Hierdie foto's word binnekort afgeneem deur Paul Styger sodat dit ook digitaal bewaar kan word.

Daar is ongelukkig ook heelwat foto's waarvan daar soms geen inligting oor die persone wat afgeneem is aangedui is nie, soms slegs 'n datum dus heelwat  “Strangers in the Box ”.











1899
The Strangers In the Box

"Come, look with me inside this drawer
In this box I've often seen
At the pictures, black and white
Faces proud, still and serene.

I wish I knew the people
These strangers in the box
Their names and all their memories
Are lost among the socks.

I wonder what their lives were like,
How did they spend their days?
What about their special times?
I'll never know their ways.

If only someone would have taken time,
To tell who, what, and when,
Those faces of my heritage
Would come to life again.

Could this become the fate
Of the pictures we take today?
The faces and the memories
Someday to be tossed away.

Make time to save your pictures
Seize the opportunity when it knocks
Or someday you and yours could be
The strangers in the box.


                        Author: Pam Harazim

(Die foto in die museum het geen name op nie slegs die datum - 1899)