Vrydag 21 Oktober 2016

Waardevolle skenking van True Technologies



Op 21/10/2016 oorhandig Me Tina Eckerman van True Technologies 'n groot geskenk aan die museum in die vorm van 'n skootrekenaar.


Theo Vosloo, Aphiwe Masoka en Tina Eckerman
 

Saterdag 08 Oktober 2016

Besoekers aan die museum

Hierdie groep, van George,  was op die hoofstand toe een van die onderwyseresse toevallig die skulpmuseum raaksien...

Saterdag 01 Oktober 2016

Conservation Awareness



A group of school kids attended a talk on the museum about conservation. Here different kind of shells are examined for the difference between herbivores, omnivores and filter feeders.