Sondag 03 Junie 2018

"Wall of Remembrance" - Pellsrus

'n Projek om die verwaarloosde begraafplaas in Duinestraat, Pellsrus op te knap is onlangs voltooi - 'n spanpoging tussen Kouga Munisipaliteit Toerisme en die Humansdorp Museumvereniging. Die doel daarvan om erkenning te gee aan die vissermanne en hulle gesinne wat daar begrawe is.

In Old Jeffreys Bay - Lest we Forget by  Bert Behrens :"The early coloured people of Jeffreys Bay were highly skilled fishermen who lived of the sea...in striving to put food on the table, often put their lives at risk by going out to sea in all types of weather and in extremely bad conditions...if it were not for the coloured fishermen who, all those years ago, put the spotlight on "The Fishery", which later became Jeffreys Bay, this fast going town, the jewel of the Eastern Cape, may not have been what it is today..."
Verwaarloosde heining en rommel

Nog rommel en verwaarloosde heining



Fondasies word gegooi


Die muur vorder


Heiningpale en stukkende draad word vervang

Die muur vorder fluks


Span vorder



Amper klaar


Owen Jeggels - leier van die span



Die voltooide muur.
Aan die agterkant twee granietpanele met name van 'n aantal mense wat daar begrawe is, die lys is nie volledig nie en name sal bygevoeg word soos nog bekend word.  Die onderkant van die hek is "geweef" soos 'n vissersnet.
Die begraafplaas word maandelikse skoongemaak om te verseker die gronde bly netjies en versorg en rommel word gereeld opgetel.