Sondag 11 Desember 2016

Mnr & Mej (Cool) Classic 2016

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het.


Hiermee foto's van die finaliste - in geen spresifieke volgorde nie. Dit was 'n moelike taak om te kies - elkeen is 'n wenner want elkeen is uniek. Dit gaan nog soveel meer uitdagend wees om die finale wenners aan te wys.


Dit was soveel pret om die kinders dop te hou wanneer hulle die "props" opgesit en dit sommer baie geniet het....



Talita
Keenan
Aimee

Cliffordt

Marni

Gülden
Jacobus


Joe





Dominique
Ethan





Migael
MJ



Luricka
Carla


Chanel











Margaret-Jean