Vrydag 21 Oktober 2016

Waardevolle skenking van True Technologies



Op 21/10/2016 oorhandig Me Tina Eckerman van True Technologies 'n groot geskenk aan die museum in die vorm van 'n skootrekenaar.


Theo Vosloo, Aphiwe Masoka en Tina Eckerman