Sondag 12 Maart 2017

Lewenslange Lidmaatskap


Tydens die onlangse AJV is 'n sertifikaat aan Carel Ferreira oorhandig as erkenning vir sy onbaatsugtige diens gelewer aan die Humansdorpmuseum. 




Carel Ferreira (links) en Theo Vosloo

Komitee 2017

Agter: Theo Vosloo (Voorsitter) Kobus Stapelberg
Middel: Hester Marx (Sekretaresse), Pierre Marx, Esther Botha, Petro Meyer (Tesourier)
Voor: Mart Mare Els en Anita van der Merwe (Onder-voorsitter)

Saterdag 28 Januarie 2017

Humansdorp Poskantoor 1933 - 1934

Foto geskenk deur Ethel van der Walt.



Woensdag 18 Januarie 2017

Spesiale besoekers aan Musuem


Jocelyn






Jocelyn (links) & Jesse


Die twee fraai meisies het die Skulpmuseum besoek net voor die begin van die skooljaar - albei is van Jeffreysbaai.

Dinsdag 17 Januarie 2017

Mr & Miss (Cool) Classic Wenners

Die pryse is oorhandig deur Raadslid Francis Baxter.


Aimee


Wenners in die Senior Groep


Clifford








Dominique




Wenners in Middel Groep


Keenan






Lisa




Wenners in die Junior Groep


Johan




Baie dankie aan almal wat deelgeneem het.

Sondag 11 Desember 2016

Mnr & Mej (Cool) Classic 2016 finaliste (vervolg)




Marno
Johan
Janine

Tinneke
Bianca
 
Jeandre
Sanmari
Lisa
Conrad
Danica
Lara

N.W.

Janah
 


 


Mnr & Mej (Cool) Classic 2016

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het.


Hiermee foto's van die finaliste - in geen spresifieke volgorde nie. Dit was 'n moelike taak om te kies - elkeen is 'n wenner want elkeen is uniek. Dit gaan nog soveel meer uitdagend wees om die finale wenners aan te wys.


Dit was soveel pret om die kinders dop te hou wanneer hulle die "props" opgesit en dit sommer baie geniet het....



Talita
Keenan
Aimee

Cliffordt

Marni

Gülden
Jacobus


Joe





Dominique
Ethan





Migael
MJ



Luricka
Carla


Chanel











Margaret-Jean