Vrydag 09 Maart 2018

Laerskool Stulting besoek Humansdorp Museum



Die aankoms

Op 5 Maart 2018 het 'n groep van 73 leerders die Humansdorp Museum besoek, hulle is eers bietjie vertel oor die geskiedenis van Humansdorp en daarna op 'n toer deur die museum geneem. 









Die Plaaskamer


Vreemde kombuisgereedskap - alles word met die hand gedraai, gedruk en gevorm...



KoiSan en Xhosa uitstalling

Terug na die skool