Saterdag 14 September 2019
Die Skulpiemuseum en Humansdorp museum 2019 aktiwiteite - 14 Sept
Leerders van Hoƫrskole Nico Malan en Paul Sauer was die Skulpiemuseum se tweede eko toer groep op 14 September 2019.
Vrydag 30 Augustus 2019
Donderdag 29 Augustus 2019
Saterdag 17 Augustus 2019
Die Skulpiemuseum en Humansdorp museum 2019 aktiwiteite - 17 Aug
Die Skulpiemuseum se eerste ekotoer!!!
Op 17 Augustus 2019 het die Skulpiemuseum sy eerste ekotoer aangebied vir Hoƫrskool McLachlan.
Eers is praatjies oor skulpe en ekotoerisme in die museum gehou en daarna is die leerders en onderwyser met Riksha Tours se tuk tuk's strand toe geneem sodat die leerders 'n ekosisteem in 'n rotspoel kan waarneem.

Dinsdag 06 Augustus 2019
Woensdag 31 Julie 2019
Teken in op:
Plasings (Atom)