ter viering van Valentynsdag. Op 14 Februarie 2020 besoek 8 inwoners van Ons Tuiste in Humansdorp die museum waar hul na 'n praatjie luister oor Liefde. Daarna kry elke persoon 'n geleentheid om ietsie te vertel wat handel oor liefde, hul geniet 'n toer deur die museum en om die dag af te sluit word hul bederf met 'n heerlike koppie tee/koffie en soet bederfie terwyl hul luister na orrelspel deur Mr. Carel Ferreira.
Vrydag 13 Maart 2020
Humansdorpmuseum - Valentynsdag 2020
Goue Oues besoek Humansdorpmuseum
ter viering van Valentynsdag. Op 14 Februarie 2020 besoek 8 inwoners van Ons Tuiste in Humansdorp die museum waar hul na 'n praatjie luister oor Liefde. Daarna kry elke persoon 'n geleentheid om ietsie te vertel wat handel oor liefde, hul geniet 'n toer deur die museum en om die dag af te sluit word hul bederf met 'n heerlike koppie tee/koffie en soet bederfie terwyl hul luister na orrelspel deur Mr. Carel Ferreira.
ter viering van Valentynsdag. Op 14 Februarie 2020 besoek 8 inwoners van Ons Tuiste in Humansdorp die museum waar hul na 'n praatjie luister oor Liefde. Daarna kry elke persoon 'n geleentheid om ietsie te vertel wat handel oor liefde, hul geniet 'n toer deur die museum en om die dag af te sluit word hul bederf met 'n heerlike koppie tee/koffie en soet bederfie terwyl hul luister na orrelspel deur Mr. Carel Ferreira.
11 Maart 2020 Laerskool Kruisfontein
Op 11 Maart 2020 besoek 45 leerders van Laerskool Kruisfontein die Humansdorpmuseum. Hier word hulle vertel van die geskiedenis en oorsprong van verskeie artefakte, hul leer ook van die ontstaan van hul dorp sowel as die Humansdorpmuseum. Na die afloop van die toer is die leerders se kennis getoets deur 'n paar vrae aan hul te vra, wat hul dan ook heeltemal korrek beantwoord het. Hul het hul uitstappie baie geniet en kan nie wag om terug te keer na die museum.
.
.
Laerskool Stulting besoek Humansdorpmuseum.op 12 Februarie 2020 besoek 83 Engelse sowel as Afrikaanse Graad 4 leerders van Laerskool Stulting die Humansdorp Museum. Die toer handel oor die ontstaan van die museum sowel as die dorp. Daar word ook historiese artikels aan hul gewys en dit word dan vergelyk met artikels wat ons vandag gebruik.
Skoonmaak by Humansdorp Museum 2020
Maandag 06 Januarie 2020
Skulpmuseum kry "makeover" !.
Gedurende November en December 2019 is 'n paar veranderinge by die Skulpiemuseum gemaak en uitstalruimte bietjie uitgebrei. Kom maak gerus 'n draai en beleef die nuwe Skulpiemuseum!!!
Engela Ferreira (hier afgeneem) was die ontwerper van die nuwe Skulpmuseum logo.
Woensdag 01 Januarie 2020
Woensdag 23 Oktober 2019
Teken in op:
Plasings (Atom)