A group of school kids attended a talk on the museum about conservation. Here different kind of shells are examined for the difference between herbivores, omnivores and filter feeders.
Saterdag 01 Oktober 2016
Donderdag 29 September 2016
Legandary Bruce Gold
On 29 September 2016 Bruce Gold gave an informative talk at the Shell Museum about the history of surfing.
Woensdag 31 Augustus 2016
Praatjie oor Militêre Medaljes
Op 27 Augustus 2016 het Tiaan Jacobs, Militêre historikus 'n praatjie gelewer by die Humansdorpmuseum oor medaljes met veral klem op die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
Die praatjie het heelwat belangstelling ontlok en heelwat van die deelnemers het medaljes saamgebring sodat Tiaan meer besonderhede daaroor kon gee.
Maandag 22 Augustus 2016
Echo Kids van St Francis
Die Echo Kids van St Francis het 'n opvoedkundige oggend in die Skulpmuseum deurgebring en aan alherhande interessante aktiwiteite deelgeneem.
Dinsdag 02 Augustus 2016
Afskeid - Ds Deon Oelofsen
Maandag 01 Augustus 2016
Besoekers aan Museum
Maandag 25 Julie 2016
Bewaringsbewusmaking by Skulpmusuem
Onlangs het grade 8 leerders van die Global Leadership Academy 'n besoek gebring aan die Skulpmuseum waar 'n opvoeder van Department Landbou, Bosbou en Visserye 'n lesing gehou het om bewusmaking vir die noodsaaklikheid van bewaring onder die jeug te kweek. Die oggend is gereël as deel van die museum se viering van Jeugdag.
Arno Munro se aanbieding het die leerders op vermaaklike wyse geleer oor verskillende seediere asook die ekosisteme langs nie kus.
Die museum beplan om al die skole in die omgewing te nader sodat 'n soortgelyke aanbieding ook vir ander graad 8 leerders gehou kan word.
![]() |
| Arno Munro besig met voorbereidings |
Arno Munro se aanbieding het die leerders op vermaaklike wyse geleer oor verskillende seediere asook die ekosisteme langs nie kus.
Die museum beplan om al die skole in die omgewing te nader sodat 'n soortgelyke aanbieding ook vir ander graad 8 leerders gehou kan word.
Teken in op:
Plasings (Atom)















