Die Skulpmuseum se dak het begin lek en 'n gesamenlike projek is deur die Kouga Munisipaliteit en die Humansdorp Museumvereniging herstel nadat lekke ontstaan het.
'n Hele aantal interessante inskrywings is ontvang maar nie een wat regtig aan al die vereistes voldoen het nie.
Daar is egter besluit om aan Gayni Plaatjies 'n prys toe te ken op grond van sy besondere inskrywings.